Starke Ayres Bredell Boeredag

Deur Ina du Preez | 19 Februarie 2019

VKB Delmas het 'n nat boeredag te Starke Ayres Bredell die 13de en 14de Februarie 2019 bygewoon.  As gevolg van die reën, waaroor niemand kla nie, kon daar nie demonstrasies gehou word nie.

Case trekkers en Jupidex implemente is uitgestal.

Dankie aan die VKB Delmas Meganisasie span vir julle insette.

Vir enige navrae, kontak Christo Odendaal by 072 383 5374 of Albert Brits 079 976 2126

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it., This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

NTK Pietersburg Case TLB 570ST en Case CX210B Excavator aflewering

Deur Ina du Preez | 5 Februarie 2019

Jaco Els, heelgoedere bemarker te NTK Pietersburg het op Vrydag 1 Februarie 2019 Case grondverskuiwings masjinerie afgelewer te Tolwe.

Baie geluk aan mnr Nico van der Merwe van Zingela Nature Reserve Tolwe met die aankoop van 'n Case 570ST TLB en Case CX 210B Excavator.  Mag julle goeie ure en werksbevrediging met die toerusting ervaar.

Kontak Jaco Els, heelgoedere bemarker te NTK Pietersburg vir enige navrae - 076 284 5171

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Case CX210 excavator aflewering

Deur Ina du Preez | 4 Januarie 2019

Dinsdag 29 Januarie 2019 het NTK heelgoedere bemarker, Garreth Spaumer 'n Case CX210 excavator afgelewer aan mnr Phillip Potgieter van Potgieter Boerdery (Macridge).

Baie geluk aan mnr Potgieter met sy nuwe Case CX210 excavator.

Vir enige navrae skakel Garreth Spaumer by selnr 082 804 6773

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Case Maxxum 110 aflewering

Deur Ina du Preez  | 31 Januarie 2019

Dinsdag 29 Januarie 2019 het Jaco Els, heelgoedere bemarker te NTK Pietersburg, die eerste Case Maxxum 110 V-line trekker met spesiale "row crop" bande afgelewer in die hart van  aartappel land.

Die nuwe eienaars is Cobus en Herman Kruger van C & H Kruger Boerdery, Kalkgat Pietersburg.

Baie geluk aan Cobus en Herman met hul Case Maxxum 110 V-line trekker. 

Vir enige navrae ivm die Case reeks - trekkers, spuite ens. kontak Jaco Els by 076 284 5171

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Louis Trichardt Makadamia Fees

Deur Ina du Preez | 22 Oktober 2018

Die NTK Meganisasie Louis Trichardt het sukses behaal tydens die Makadamia Fees.  

Die fees is gehou by Hoërskool Louis Trichardt op 19 en 20 Oktober 2018.

Garreth Spaumer, NTK se heelgoedere bemarker en sy span het Case produkte uitgestal nl.  Case 570T backhoe loader, Case Puma 140 trekker, Case JX 95 trekker en 'n Case JXT75 trekker.  'n Tom Cat chipper is ook gedemonstreer.

Vir enige navrae kontak gerus vir Garreth Spaumer by selnr 082 804 6773

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

 

 

Find us here