Radium

EconoSpread

Die EconoSpread bied ʼn ekonomies lewensvatbare opsie vir die klein tot middelslagboer wat ʼn verskeidenheid materiale wil versprei. Hierdie klas strooier is in staat om enigiets van uiters lae hoeveelhede kunsmis, tot middelslag en hoë hoeveelhede landboukalk en gips, asook lae tot middelslag hoeveelhede droë organiese materiaal te versprei.

Eienskappe

  • Die hoë-gehalte, geverfde, sagte staalbak-  en onderstelkonstruksie is ʼn gesweisde konstruksie van vel- en plaatmetaal terwyl die onderstel van hoë-graad staalpyp vervaardig is om krag en soepelheid te bied tydens werking.
  • Die veiligheidsketting op die sleepstang is ‘n voorsorgmaatreël wat geneem is in die geval dat die haak, haakboute of trekkertrekstang breek tydens werking.
  • ʼn Stewige parkeerdomkrag verseker maklike koppelling en loslating van die masjien voor en na werking.
  • Die S-vormige trekstang laat ‘n skerper draaisirkel toe en verseker meer en verhoogde vaartbelyne beweegbaarheid.

Opsionele Eienskappe

  • ʼn Geïntegreerde staal sif is in staat om 
  • vreemde voorwerpe van 65mm en groter in deursnee te verwyder, wat skade aan die verspreidingsmeganismes kan veroorsaak.
  • Die 3CR12-bakkonstruksie het ʼn langer lewensduur as sagte staal en word gebruik met effens wegvreetbare materiale in natter klimate waar roes- en wegvreting algemeen is.
  • Die 304-vlekvryestaalbak word meestal in kusgebiede gebruik waar hoogs wegvreetbare materiale toegedien word. (304 vlekvrye staal hou tot 20 keer langer as sagte staal)
  • ʼn Losstaande hidroliese kragtoevoerpak word gebruik om voldoende olievloei te voorsien na 
  • die verskeie hidroliese stelsel op die masjien, sou die trekker se hidroliese stelsels onvoldoende wees.
  • Die agterste belt aanhegsel is ʼn ideale oplossing vir die strookplasing.
  • ʼn Boord/wingerd verspreidingstel word gebruik om materiaal te versprei onder bome en wingerde sonder om materiaal direk agter die strooier te plaas waar dit nie benodig word nie. 

Spesifikasies

MODEL RSP050-5.0G RSP050-5.0H RSP050-5.0GTD RSP050-5.0HTD RSP050-7.0G RSP050-7.0H
VRAG KAPASITEIT (kg) 5000 5000 5000 5000 7000 7000
KAPASITEIT (m³) 4 4 4 4 6 6
LEË GEWIG (kg) 1450 1450 1520 1520 1600 1600
OLIE VLOEI (ℓ/min) 45 90 45 90 45 90
3-SPOED GROnDAAnGEDRyWE RATKAS STD N/A STD N/A STD 16:1
HIDROLIES  RATKAS (Ratio) N/A 10:1 N/A 10:1 N/A STD
AS (mm) 70 70 70 70 80 80
WIELE 2 x 500/50-22.5 2 x 500/50-22.5 480/80 R 30 480/80 R 30 2 x 500/60-22.5 2 x 500/60-22.5
AANBEVEELDE TREKKER (hp/kw) 75/56 75/56 75/56 75/56 95/71 95/71
A - TOTALE LEnGTE (mm) 5349 5349 5349 5349 5326 5326
B - SLEEPSTAnG LEnGTE (mm) 1541 1541 1541 1541 1541 1541
C - BIn LEnGTE (mm) 3006 3006 3006 3006 3006 3006
D - REAR SECTIOn LEnGTE (mm) 779 779 779 779 779 779
E - OVERALL WyDTE   (mm) 2210 2210 2189 2189 2310 2310
F - DROM WyDTE  (mm) 1846 1846 1846 1846 2130 2130
G - WIELMIDDELPUnTE  (mm) 1700 1700 1700 1700 1800 1800
H - TOTALE HOOGTE  (mm) 2027 2027 2256 2256 2361 2361
I - HAAK HOOGTE  (mm) 453±50 453±50 482±50 482±50 522±50 522±50
J - AS HOOGTE  (mm) 539 539 695 695 585 585

 

ProSpread

Eienskappe

  • Die hoë-gehalte, geverfde, sagte staalbak- en onderstelkonstruksie is ʼn gesweisde konstruksie van vel- en plaatmetaal terwyl die onderstel van 
  • hoë-graad staalpyp vervaardig is om krag en soepelheid te bied tydens werking.
  • Die perfekte haak, haakstelsel maak voorsiening vir ʼn groter mate van beweging in alle rigtings tussen die masjien en die trekker.
  • Die veiligheidsketting op die sleepstang is ‘n voorsorgmaatreël wat geneem is in die geval dat 
  • die haak, haakboute of trekkertrekstang breek tydens werking.
  • ʼn Stewige parkeerdomkrag verseker maklike koppelling en loslating van die masjien voor en na werking.
  • Hoë flotasie wiele verbeter die vastrap van die masjien op die lande en verminder kompaksie van grond. 
  • ʼn Tandem-wielstelsel is beskikbaar op verskeie modelle. Hierdie stelsel is aan die onderstel gekoppel deur bladvere en verseker eweredige vragverspreiding oor al vier wiele. 
  • Die duursame ingevoerde aste is van die hoogste 
  • Losmaakbare aste laat die klant toe om verskillende wielmiddelpunte te hê deur verskillende asgroottes aan en af te kan bout. Dit verbeter 
  • ook die praktiese aspekte van logistieke wanneer die pad en vrag regulasies inbreuk maak op die ontwerp van die masjien.
  • ʼn Agterstuuras is beskibaar op verskeie modelle en laat nog meer beweegbaarheid toe wanneer daar op die lande gedraai word.
  • Hidrolies-geremde aste is beskibaar op verskeie modelle.
  • Die S-vormige trekstang laat ‘n skerper 
  • draaisirkel toe en verseker meer en verhoogde vaartbelyne beweegbaarheid. Dit beskerm ook  alle hidroliese pype en elektriese kabels en verbeter terselfdetyd die estetika en ontwerp. 
  • ʼn Inspeksievenster word aan die voorkant van die masjien geplaas, wat toelaat dat die operateur die inhoud en volume van die materiaal in die opvangbak kan sien tydens werking.
  • ʼn Inspeksieleer is beskikbaar op verskeie modelle en laat die operateur toe om toegang te verkry tot die vangbak en dit veilig en maklik te inspekteur.
  • Die geïntegreerde staal sif is in staat om 
  • vreemde voorwerpe van 65mm en groter in deursnee te verwyder, wat skade aan die verspreidingsmeganismes kan veroorsaak.
  • ʼn ISOBUS enkelkanaalstel is beskikbaar op verskeie modelle, met ‘n “plug and play” opsie wat sal integreer met enige trekker wat ʼn ISOBUS kan gebruik. Hierdie  stelsel beheer die ketting vervoerbandspoed en op sy beurt die toedieningskoers.
  • ʼn ISOBUS dubbelkanaalstel is beskikbaar op verskeie modelle. Hierdie stelsel beheer die draaierspoed sowel as die kettingvervoerbandspoed, wat op sy beurt die hoeveelheid en verspreidingspatroon beheer.
  • ʼn Lig- en kamerapakket is beskikbaar op verskeie modelle, en laat die masjien toe om op nasionale paaie gebruik te word. Die pakket sluit twee kameras in en bestaan uit hoë intensiteit LED spreiligte, wat stategies aan die agterkant van die masjien geplaas is om lig te verskaf gedurende nagbedrywighede.

Opsionele Eienskappe

  • Die 3CR12-bakkonstruksie het ʼn langer 
  • lewensduur as sagte staal en word gebruik met  effens wegvreetbare materiale in natter klimate  waar roes- en wegvreting algemeen is.
  • Die 304-vlekvryestaalbak word meestal in kusgebiede gebruik waar hoogs wegvreetbare materiale toegedien word. (304 vlekvrye staal hou tot 20 keer langer as sagte staal)
  • ʼn Losstaande hidroliese kragtoevoerpak word gebruik om voldoende olievloei te voorsien na  
  • die verskeie hidroliese stelsel op die masjien, sou die  trekker se hidroliese stelsels onvoldoende wees.
  • Die agterste belt aanhegsel is ʼn ideale oplossing vir die strookplasing.
  • ʼn Boord/wingerd verspreidingstel word gebruik om materiaal te versprei onder bome en wingerde sonder om materiaal direk agter die strooier te plaas waar dit nie benodig word nie. 

Spesifikasies

MODEL RSP073-8.0G RSP073- 8.0GTD RSP073- 8.0HTD RSP073-10.0G RSP073- 10.0HS RSP073- 10.0HT RSP073- 12.0HS RSP073- 12.0HT RSP073- 15.0HT RSP073- 20.0HT
VRAG KAPASITEIT (kg) 8000 8000 8000 10000 10000 10000 12000 12000 15000 20000
KAPASITEIT (m³) 6,5 6,5 6,5 8 8 8 10 10 12,5 15
LEË GEWIG (kg) 1800 1900 1900 2300 2600 2750 2800 3000 3450 4400
OLIE VLOEI (ℓ/min) 50 50 100 50 100 100 100 100 140 140
3-SPOED GROnDAAnGEDRyWE RATKAS STD STD NA STD NA NA NA NA NA NA
HIDROLIES  RATKAS (Ratio) OPT NA 22:1 NA 22:1 22:1 22:1 22:1 22:1 22:1
AS (mm) 80 80 80 90 90 2x70 120 2x80 2x90 2x120
WIELE 2 x 500/60-
22.5
480/80 R 34 480/80 R 34 2 x 560/60 R
22.5
2 x 560/60 R
22.5
4 x 500/50-
22.5
2 x 600/55-
26.5
4 x 500/60-
22.5
4 x 500/60 R
22.5
4 x 600/55 R
26.5
AANBEVEELDE TREKKER (hp/kw) 130/97 130/97 130/97 130/97 165/123 165/123 200/150 200/150 250/186 300/223
AS SUSPEnSIE N/A N/A N/A N/A N/A STD N/A STD STD STD
AGTERSTUURAS N/A N/A N/A N/A N/A N/A N/A N/A STD STD
InSPEKSIELEER N/A N/A N/A N/A STD STD STD STD STD STD
InSPEKSIEVEnSTER N/A N/A N/A N/A STD STD STD STD STD STD
GEVEERDE TREKSTAnG OPT OPT OPT OPT STD STD STD STD STD STD
GEïnTEGREERDE STAAL ROOSTER OPT OPT OPT OPT OPT OPT OPT OPT STD STD
ISOBUS EnKELKAnAALSTEL N/A N/A N/A N/A OPT OPT OPT OPT N/A N/A
ISOBUS DUBBELKAnAALSTEL N/A N/A N/A N/A OPT OPT OPT OPT STD STD
LIG- EN KAmERApAKKET N/A N/A N/A N/A OPT OPT OPT OPT STD STD
A - TOTALE LEnGTE (mm) 5814 5814 5814 6407 6416 6393 7020 7020 7707 8594
B - SLEEPSTAnG LEnGTE (mm) 1948 1948 1948 1948 1948 1948 1948 1948 2154 2154
C - BIn LEnGTE (mm) 3006 3006 3006 3606 3776 3776 4376 4376 4701 5601
D - REAR SECTIOn LEnGTE (mm) 852 852 852 852 852 852 852 852 852 852
E - OVERALL WyDTE   (mm) 2461 2434 2434 2510 2510 2310 2660 2660 2560 2771
F - DROM WyDTE  (mm) 2200 2200 2200 2200 2200 2200 2200 2460 2400 2400
G - WIELMIDDELPUnTE  (mm) 1950 1950 1950 1950 1950 1950 1950 1950 2050 2150
H - TOTALE HOOGTE  (mm) 2400 2544 2544 2558 2626 2590 2733 2486 2777 2900
I - HAAK HOOGTE  (mm) 457±50 538±50 538±50 495±50 491±50 459±50 530±50 462±50 452±50 575±50
J - AS HOOGTE  (mm) 585 765 765 621 622 543 623 588 585 667

 

 

BulkSpread

Eienskappe

  • Die hoë-gehalte, geverfde, sagte staalbak-  en onderstelkonstruksie is ʼn gesweisde konstruksie van vel- en plaatmetaal terwyl die onderstel van hoë-graad staalpyp vervaardig is om krag en soepelheid te bied tydens werking.
  • Die veiligheidsketting op die sleepstang is ‘n voorsorgmaatreël wat geneem is in die geval dat die haak, haakboute of trekkertrekstang breek tydens werking.
  • ʼn Stewige parkeerdomkrag verseker maklike koppelling en loslating van die masjien voor en na werking.
  • Die S-vormige trekstang laat ‘n skerper draaisirkel toe en verseker meer en verhoogde vaartbelyne beweegbaarheid.

Opsionele Eienskappe

  • Die 3CR12-bakkonstruksie het ʼn langer lewensduur as sagte staal en word gebruik met effens wegvreetbare materiale in natter klimate waar roes- en wegvreting algemeen is.
  • Die 304-vlekvryestaalbak word meestal in kusgebiede gebruik waar hoogs wegvreetbare materiale toegedien word. (304 vlekvrye staal hou tot 20 keer langer as sagte staal)
  • ʼn Losstaande hidroliese kragtoevoerpak 
  • word gebruik om voldoende olievloei te voorsien na die verskeie hidroliese stelsels op die masjien, 
  • sou die trekker se hidroliese stelsel onvoldoende wees.
  • Die agterste belt aanhegsel is ʼn ideale oplossing vir die strookplasing.
  • ʼn Geïntegreerde staal sif is in staat om vreemde voorwerpe van 65mm en groter in deursnee te verwyder, wat skade aan die verspreidingsmeganismes kan veroorsaak.

Spesifikasies

MODEL RSP100-11.0G RSP100-11.0H RSP100-13.0H
VRAG KAPASITEIT (kg) 11000 11000 13000
KAPASITEIT (m³) 8 8 10
LEË GEWIG (kg) 2600 2600 2850
OLIE VLOEI (ℓ/min) 50 100 100
3-SPOED GROnDAAnGEDRyWE RATKAS STD N/A N/A
HIDROLIESE  RATKAS (Ratio) N/A 22:1 22:1
AS (mm) 90 90 120
WIELE 2 x 560/60 R 22.5 2 x 560/60 R 22.5 2 x 600/65-26.5
AANBEVEELDE TREKKER (hp/kw) 140/105 140/105 180/135
A - TOTALE LEnGTE (mm) 6490 6490 7011
B - SLEEPSTAnG LEnGTE (mm) 1948 1948 1948
C - BIn LEnGTE (mm) 3606 3606 4206
D - REAR SECTIOn LEnGTE (mm) 932 932 932
E - OVERALL WyDTE   (mm) 2510 2510 2660
F - DROM WyDTE  (mm) 2200 2200 2200
G - WIELMIDDELPUnTE  (mm) 1950 1950 2050
H - TOTALE HOOGTE  (mm) 2493 2493 2559
I - HAAK HOOGTE  (mm) 496±50 496±50 528±50
J - AS HOOGTE  (mm) 621 621 622

 

 

CompacSpread

Eienskappe

  • Die hoë-gehalte, geverfde, sagte staalbak-  en onderstelkonstruksie is ʼn gesweisde konstruksie van vel- en plaatmetaal terwyl die onderstel van hoë-graad staalpyp vervaardig is om krag en soepelheid  te bied tydens werking.
  • Die veiligheidsketting op die sleepstang is ‘n voorsorgmaatreël wat geneem is in die geval dat die haak, haakboute of trekkertrekstang breek tydens werking.
  • ʼn Stewige parkeerdomkrag verseker maklike koppelling en loslating van die masjien voor en na werking.
  • Die S-vormige trekstang laat ‘n skerper draaisirkel toe en verseker meer en verhoogde vaartbelyne beweegbaarheid.
  • ʼn Boord/wingerd verspreidingstel word gebruik om materiaal te versprei onder bome en wingerde sonder om materiaal direk agter die strooier te plaas waar dit nie benodig word nie. 

Opsionele Eienskappe

  • Die 3CR12-bakkonstruksie het ʼn langer lewensduur as sagte staal en word gebruik met effens wegvreetbare materiale in natter klimate waar roes- en wegvreting algemeen is.
  • Die 304-vlekvryestaalbak word meestal in kusgebiede gebruik waar hoogs wegvreetbare materiale toegedien word. (304 vlekvrye staal hou tot 20 keer langer as sagte staal)
  • ʼn Losstaande hidroliese stelsels word 
  • gebruik om voldoende olievloei te voorsien na 
  • die verskeie hidroliese stelsel op die masjien, sou die trekker se hidroliese stelsel onvoldoende wees.
  • Die agterste belt aanhegsel is ʼn ideale oplossing vir die strookplasing.

Spesifikasies

MODEL RSP050-2.5G RSP050-2.5H RSP073-5.0G RSP073-5.0H
VRAG KAPASITEIT (kg) 3000 3000 5000 5000
KAPASITEIT (m³) 2,5 2,5 4,5 4,5
LEË GEWIG (kg) 45 90 45 90
OLIE VLOEI (ℓ/min) 950 950 1450 1450
3-SPOED GROnDAAnGEDRyWE RATKAS STD N/A STD N/A
HIDROLIESE  RATKAS (Ratio) N/A 10:1 N/A 10:1
AS (mm) 60 60 70 70
WIELE 2 x 12.5/80-15.3 2 x 12.5/80-15.3 2 x 12.5/80-18.0 2 x 12.5/80-18.0
AANBEVEELDE TREKKER (hp/kw) 60/45 60/45 75/56 75/56
A - TOTALE LEnGTE (mm) 4600 4600 6000 6000
B - SLEEPSTAnG LEnGTE (mm) 1541 1541 1541 1541
C - BIn LEnGTE (mm) 2400 2400 3600 3600
D - REAR SECTIOn LEnGTE (mm) 800 800 800 800
E - OVERALL WyDTE   (mm) 1500 1500 1500 1500
F - DROM WyDTE  (mm) 1300 1300 1300 1300
G - WIELMIDDELPUnTE  (mm) 1350 1350 1650 1650
H - TOTALE HOOGTE  (mm) 1400 1400 1850 1850
I - HAAK HOOGTE  (mm) 430 430 430 430
J - AS HOOGTE  (mm) 430 430 430 430