AFLEWERING VAN CASE MAXXUM 110
DEUR LENE WOLMARANS | 18 FEBRUARIE 2025
Waldo Marais, heelgoedere bemarker van VKB Meganisasie Bethlehem, het op Vrydag 17 Januarie 2025, 'n Case Maxxum 110, spesifiek vir aartappels gelewer aan Mnr. Bees Claasen tussen Petrus Steyn & Lindley.
Baie dankie Mnr. Bees Claasen vir U lojale ondersteuning aan VKB Meganisasie.

Vir enige navrae ivm Case produkte, kontak Waldo Marais by 079 516 8453
of epos