AFLEWERING VAN CASE TREKKERS
DEUR INA DU PREEZ | 11 DESEMBER 2024
Johan van Zyl, heelgoedere bemarker te VKB Meganisasie Frankfort, het op Vrydag 6 Desember 2024, 'n Case Puma 155 en Case JXT75 afgelewer aan mnr Jean-Pieter Corver te Middeldeel Harrismith.
Baie dankie mnr Jean-Pieter Corver vir u lojale ondersteuning aan VKB Meganisasie.

Vir enige navrae ivm Case produkte, kontak Johan van Zyl by 084 245 0576
of epos