AFLEWERING VAN CASE 570SV TLB

DEUR LENE WOLMARANS | 18 FEBRUARIE 2025

Waldo Marais, heelgoedere bemarker van VKB Meganisasie Bethlehem, het op 17 Januarie 2025, 'n Case 570SV TLB gelewer aan Mnr. Ian Enslin tussen Petrus Steyn & Lindley.

Baie dankie Mnr. Ian Enslin vir U lojale ondersteuning aan VKB Meganisasie.

Vir enige navrae ivm Case produkte, kontak Waldo Marais by 079 516 8453

of e-pos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.