AFLEWERING VAN CASE JXT 75
DEUR LENE WOLMARANS | 19 FEBRUARIE 2025
Op Maandag 03 Februarie 2024 het Phil Brits, heelgoedere bemarker van VKB Meganisasie Vrede, 'n Case JXT 75 gelewer aan Mnr. Willie Raubenheimer in die Vrede distrik.
Baie dankie Mnr. Willie Raubenheimer vir n lojale ondersteuning.

Vir enige navrae ivm Case produkte, kontak Phil Brits by 060 636 6258
of epos