AFLEWERING VAN CASE JX75 TREKKERS

DEUR LENE WOLMARANS | 16 APRIL 2025

Gerrie Lindeque heelgoedere bemarker te VKB  Meganisasie Delmas, het op Vrydag 7 Februarie 2025, 2x Case JX75 4x4 trekkers afgelewer by mnr Frikkie Rossouw. 

Baie dankie mnr Frikke Rossouw vir u lojale ondersteuning aan VKB Meganisasie 

Vir enige navrae ivm Case produkte, kontak Gerrie Lindeque by 082 907 7492

of epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.