VKB MEGANISASIE WARMBAD AFLEWERING

DEUR INA DU PREEZ | 26 JUNIE 2024

Op Woensdag 19 Junie 2024 het Petrus Erasmus, heelgoedere bemarker van VKB Meganisasie Warmbad 'n groot aflewering gedoen by Risla Boerdery Settlers.  Mnr Rassie Jansen van Vuuren het drie Case Farmall JXm90 trekkers, 'n Case Maxxum 140 en 'n Mchale F5400 baler aangekoop by VKB Meganisasie Warmbad.

Baie geluk met u aankope mnr Rassie Jansen van Vuuren, dankie vir u lojale ondersteuning.

 

Vir enige navrae ivm Case produkte, kontak Petrus Erasmus by 082 321 0988 of
epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.