NEW CASTLE BOERERALLY

DEUR INA DU PREEZ | 27 SEPTEMBER 2022

Phil Brits, VKB heelgoedere bemarker te Vrede, het op Saterdag 24 September die New Castle boererally bygewoon.  Daar was 50 spanne - 2 manne per span, wat deelgeneem het aan die rally en ook aan ander aktiwiteite wat daar was.  

Daar was bv ook skyfskiet kompetisie.  Die sapn met die meeste punte was die wenspan vir die dag.

Phil, wat VKB verteenwoordig het, het met 'n Case 570T TLB deelgeneem - sien fotos van aktiwiteite wat gedoen moes word met TLB.

Vir enige navrae oor Case produkte, kontak Phil Brits by 060 636 6258 of

epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.