Arlington Hooidag

Deur Ina du Preez | 30 Januarie 2020

 

Die Arlington hooidag,  gereĆ«l deur Arlington Agri Boerevereniging is gehou op 23 Januarie 2020 op die plaas van mnr Johan van Tonder.  

Daar was vyf verskillende verskaffers wat hooi toerusting gedemo het.  Die opkoms was baie goed.

Theo Roux, VKB heelgoedere bemarker het 'n Mchale F5400 baler en Staalmeester Celmark dromsnyer gedemo.

Volgens Theo was dit 'n baie suksesvolle dag, hy het baie navrae ontvang ivm items gedemo.

 

 

 

Vir enige navrae kontak Theo Roux by 082 818 9705 of
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

 

 

 

 


Find us here