Aflewering van Equalizer planters

Deur Ina du Preez | 14 Oktober 2019

Theo Roux, heelgoedere bemarker van VKB Landbou het op Woensdag 9 Oktober 2019, agt Equalizer planters afgelewer aan mnr Paul de Wet en sy seun Tiaan.

Jean-Luc Blignaut van Equalizer het saam met Theo Roux en VKB werktuigkundiges die planters in die land gesit.

Baie geluk aan mnr de Wet en familie met die aankoop van die planters. 

Sterkte vir die plantseisoen, ons weet dit sal suksesvol wees!

 

Vir enige navrae ivm Equalizer planters kontak Theo Roux by 082 818 9705 of
epos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 


Find us here