Settlers Rooi Krag Boeredag

Deur Ina du Preez | 30 September 2019

VKB en Case het op 29 Augustus 2019 'n Rooi Krag Dag gehou.  VKB is 'n amptelike CASE IH handelaar.

 

Vir enige navrae ivm Case produkte, kontak u naaste heelgoedere bemarker of Nico van der Walt by 082 494 8907 of Ina du Preez by 087 358 8566


Find us here