NTK Meganisasie Bela Bela

Deur Ina du Preez | 12 Augustus 2019

Bertie Mienie, heelgoedere bemarker te NTK Meganisasie Bela Bela het Donderdag 8 Augustus 2019 'n Case 580 TLB afgelewer aan mnr Tiaan Riekert van Riecor Boerdery.

Baie geluk mnr Riekert! 

Vir enige navrae kontak Bertie Mienie by 082 927 8214 of
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

 


Find us here