Thabazimbi Skou

Deur Ina du Preez | 5 Augustus 2019

Die Thabazimbi skou het plaasgevind op 25 tot 27 Julie 2019 te Thabazimbi.  VKB  Meganisasie Bela Bela  het Jupidex produkte uitgestal tydens die skou.

Dankie aan Anton Human, Onderdele Bestuurder te VKB Meganisasie Bela Bela  en Bertie Mienie, ons Heelgoedere bemarker te VKB Bela Bela vir jul harde werk met die oprigting van VKB se stalletjie.

Vir enige navrae ivm Jupidex produkte, kontak Bertie Mienie by selnr 082 927 8214
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.


Find us here