Proewe stroop dag

Deur Ina du Preez | 12 Julie 2019

Op Donderdag 11 Julie 2019 het Johann van der Nest, heelgoedere bemarker te VKB Meganisasie Warden  'n suksesvolle proewe stroop dag in samewerking met Eram boerevereniging gehou.

Die dag is op mnr Deon van Niekerk se plaas gehou.  Daar is met 3 Case stropers dekalb mielies gestroop.  Volgens Johann was die opbrengste baie goed.

Vir enige navrae kontak Johann van der Nest by 082 878 2736 of
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 


Find us here