Tamatiefees te Duiwelskloof

Deur Ina du Preez | 21 Mei 2019

Op Saterdag 18 Mei 2019 is die Tamatiefees te Laerskool Duiwelskloof gehou.  Daar is die hele dag  bulletjie rugby en mini netbal gespeel.

Jaco de Wet, heelgoedere bemarker te NTK Meganisasie Tzaneen het verskeie produkte - Case trekkers, Tomcat chipper, en Rovic sleepspuit uitgestal.  

 

Vir enige navrae kan Jaco de Wet geskakel word by 083 626 6348
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

 

 


Find us here