Maroela fees te Tom Burke

Deur Ina du Preez | 17 April 2019

Die gewilde Maroela fees is die 30ste Maart 2019 te Tom Burke Limpopo gehou. Jaco Els, heelgoedere bemarker te NTK Meganisasie Pietersburg het Case trekkers uitgestal op die fees. Volgens Jaco  was dit 'n baie geslaagde dag.

Die fees word deur die Tom Burke boerevereniging gelei en is 'n baie gewilde gemeenskaps projek.  

Jaco Els, heelgoedere bemarker te NTK Meganisasie Pietersburg het ook die trofee vir die "Beste Gees en Aanbieding" gewen.  Baie geluk aan Jaco en sy span.

 

 

Vir enige navrae skakel Jaco Els by 076 284 5171 of
epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 


Find us here