Baie dankie C&H Kruger Boerdery

Deur Ina du Preez | 4 April 2019

Baie geluk aan Herman en Cobus Kruger van C&H Kruger Boerdery - Polokwane - met die aankoop van julle nuwe Piket No till fynsaad planter.

Dankie vir julle volgehoue ondersteuning en vertroue in VKB/NTK Polokwane - die nommer 1 verskaffer van landbou implemente en onderdele.

Ons vertrou dat julle die pad saam met die VKB/NTK span sal loop tot uitnemendheid en vooruitgang in julle boerdery.

Vir enige navrae skakel Jaco Els by 076 284 5171
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 


Find us here