2019 Aartappel dag te Sesisonke Farming

Deur Ina du Preez | 14 Maart 2019

Op 7 Maart 2019 is die Oos Vrystaatse aartappel dag gehou te Sesisonke Farming Harrismit (Eeram).  

Mnr James Leslie van Sesisonke Farming is aangewys as die Oos Vrystaate aartappel boer van die jaar.  In September/Oktober 2019 gaan hy ook meeding aan die Nasionale aartappel boer van die jaar. 

VKB Meganisasie wens mnr Leslie alle sterkte toe.

VKB heelgoedere bemarker Mnr Johann van der Nest van VKB Warden het Case produkte uitgestal.

Vir enige navrae kontak Johann van der Nest by 082 878 2736
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

 

 

 

 


Find us here