Castle de Wilt expo Nylstroom

Deur Ina du Preez | 28 Februarie 2019

Die jaarlikse wild en jag expo vind tans plaas te Nylstroom. Van vandag 28 Februarie tot en met Saterdag 2 Maart 2019.

NTK Warmbad stal Case produkte, Jupidex Mchale balers en Falcon hooitoerusting uit. Kom besigtig ons stalletjie, daar is promosie pryse op al die items.

Die manne teenwoordig is NTK heelgoedere bemarker Cobus Steenkamp, NTK onderdele bestuurder Anton Human, Case verteenwoordiger Jacques du Plessis en van Jupidex, Nico Botes.

Vir enige navrae skakel Cobus Steenkamp by 079 919 7829 

epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.


Find us here