Starke Ayres Bredell Boeredag

Deur Ina du Preez | 19 Februarie 2019

VKB Delmas het 'n nat boeredag te Starke Ayres Bredell die 13de en 14de Februarie 2019 bygewoon.  As gevolg van die re├źn, waaroor niemand kla nie, kon daar nie demonstrasies gehou word nie.

Case trekkers en Jupidex implemente is uitgestal.

Dankie aan die VKB Delmas Meganisasie span vir julle insette.

Vir enige navrae, kontak Christo Odendaal by 072 383 5374 of Albert Brits 079 976 2126

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it., This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 


Find us here