Louis Trichardt Makadamia Fees

Deur Ina du Preez | 22 Oktober 2018

Die NTK Meganisasie Louis Trichardt het sukses behaal tydens die Makadamia Fees.  

Die fees is gehou by Hoërskool Louis Trichardt op 19 en 20 Oktober 2018.

Garreth Spaumer, NTK se heelgoedere bemarker en sy span het Case produkte uitgestal nl.  Case 570T backhoe loader, Case Puma 140 trekker, Case JX 95 trekker en 'n Case JXT75 trekker.  'n Tom Cat chipper is ook gedemonstreer.

Vir enige navrae kontak gerus vir Garreth Spaumer by selnr 082 804 6773

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

 

 


Find us here