Louis Trichardt Boeredag

Deur Ina du Preez | 7 Augustus 2018

Op 7 Augustus 2018 is 'n boeredag gehou op die plaas Macland te Louis Trichardt. 

43 Boere het die dag bygewoon en was baie beïndruk met die Andreoli spuit en die AMB R19 neut stroper wat gedemonstreer was vir die boorde.

Dankie aan Garreth Spaumer vir die reël van die suksesvolle dag.

 

Vir enige navrae kan Garreth gekontak word by 082 804 6773
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 


Find us here