Tzaneen Skou 

Deur Ina du Preez | 8 Augustus 2018

Tydens die Standard Bank Letaba Skou het NTK Meganisasie Tzaneen die toekenning verower vir die "Best Outdoor Exhibit".

Jaco de Wet en sy span se Case uitstalling het uitgeblink tussen al die ander uitstallers.  Ons wens hulle baie geluk met hierdie besonderse toekenning wat hulle ontvang het en alle sterkte vir die jaar wat voorlĂȘ.

Kontak Jaco by 083 626 6348 vir enige inligting rakende Case produkte.
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 


Find us here