Case 570 TLB aflewering Thabazimbi

Deur Ina du Preez | 25 November 2021

VKB se heelgoedere bemarkers is baie bedrywig met die aflewering van Case TLB's.  Woensdag 24 November 2021 het Bertie Mienie, heelgoedere bemarker te VKB Meganisasie Warmbad 'n Case TLB 570 afgelewer aan mnr Ben Foulds van Ergon Boerdery naby Thabazimbi.

Baie dankie vir u ondersteuning mnr Foulds.  Mag u goeie diens geniet met u Case 570 TLB.

Vir enige navrae ivm Case konstruksie produkte , kontak Bertie Mienie by 082 927 8214|
of epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.