Aflewering JX95 4WD

Deur Ina du Preez | 9 November 2021

Garreth Spaumer, heelgoedere bemarker te VKB Meganisasie Louis Trichardt het op 29 Oktober 2021 'n splinternuwe Case JX95 4WD afgelewer te Beetge Palms Levubu.

Mnr Wittes en Andre Beetge, pa en seun is baie in hulle skik met die aankoop van die Case JX95 4WD.  Baie dankie vir u ondersteuning mnre Beetge, mag u winsgewinde ure geniet met u aankoop.

Vir enige Case heelgoedere navrae, kontak Garreth Spaumer by 082 804 6773
of epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.