AVO VKB uitstalling by AVO Studiegroep dag

Deur Ina du Preez | 7 Oktober 2021

Jaco de Wet, heelgoedere bemarker te VKB Meganisasie Tzaneen het op Dinsdag 14 September 2021 VKB heelgoedere produkte uitgestal by die AVO studiegroep van Tzaneen.

Die AVO studiegroep hou maandeliks byeenkomste. Dar was tussen 35 - 40 boere.

Jaco de Wet het 'n  Southtrade mulcher, Southtrade  Nobili GEO spuit  en Southtrade Martignani elektrostatiese spuit uitgestal. Mnr Nico Botes, streeksverteenwoordiger van Southtrade was ook teenwoordig en kon boere se vrae beantwoord.

   

 

   

   

Vir enige navrae ivm Southtrade produkte of Case produkte kontak Jaco de Wet by 083 626 6348
of epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.