Toyota Knights Golf dag te Delmas


Deur Ina du Preez | 7 Oktober 2021

Delmas Golfklub het op Saterdag 17 September 2021 die Toyota Knights golf dag gehou.  Die dag is gehou vir liefdadigheid en die  fondse het gegaan aan die Jerigo oord.

VKB Meganisasie Delmas het ook die dag verteenwoordig.  Neil Fraser, heelgoedere bemarker, VKB Delmas en werktuigkundiges van VKB Delmas werkswinkel het die stalletjie beman.  Daar is Case trekkers uitgestal, Mchale F5400 baler en Agricad pro box  seed trailer.  Dankie aan Neil en werktuigkundiges vir al die harde werk.

Vir enige navrae ivm VKB se heelgoedere, skakel Neil Fraser by 072 852 7268
of epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.