BOKI 5T inlyn skeurploeg demo

Deur Ina du Preez | 17 Junie 2021

Op die 3de Junie 2021 het Theo Roux, heelgoedere bemarker te VKB Meganisasie Warden en mnr Hendri du Toit van BOKI die 5T inlyn skeurploeg gedemonstreer op mnr Erik de Vos se plaas naby Afrikaskop.  

Theunis Pretorius van Fickburg Landbou Vereniging  het met Theo Roux, heelgoedere bemarker te VKB Meganisasie Warden 'n  onderhoud gedoen ivm die BOKI 5T inlyn skeurploeg.  

Vir enige navrae ivm BOKI implemente kontak u naaste VKB Heelgoedere bemarker