Delmas Case JXT75 aflewering

Deur Ina du Preez | 25 Mei 2021

Gerrie Lindeque, heelgoedere bemarker te VKB Meganisasie Delmas, het op Vrydag 21 Mei 2021 'n nuwe Case JXT75 trekker afgelewer aan mnr Theuns Brooks en sy vrou Karen.

Baie geluk met u aankope, mnr Brooks.

Vir enige navrae ivm Case prodlukte skakel Gerrie Lindeque by 082 907 7492 of
epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.