Aflewering Case 7150 stroper

Deur Ina du Preez | 23 April 2021

Op Donderdag 22 April 2021 het Johan van Zyl, heelgoedere bemarker VKB Meganisasie Frankfort 'n splinternuwe Case 7150 stroper afgelewer by mnr Danie Muller van Frankfort.

Mnr Muller, baie geluk met u aankoop, mag u groot oeste afhaal.

  

 

Vir enige navrae ivm Case produkte, skakel Johan van Zyl by 084 245 0576
of epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.