Case 6150 stroper aflewering te Harrismith

Deur Ina du Preez | 20 April 2021

Op Maandag 19 April 2021 het Sarel Fourie, heelgoedere bemarker te VKB Bethlehem 'n Case 6150 stroper aan mnr Francois Bosch te Harrismith afgelewer.  Mnr Bosch het ook 'n Geringhoff 6ry plukkerkop en 'n Case 3020 25vt flextafel by Sarel aangekoop.

Baie geluk met u aankope mnr Bosch.  VKB waardeer u ondersteuning.

Vir enige Case produkte skakel Sarel Fourie by 083 627 8353
of epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.